Minorka

Minorka
Inheemse naam: Menorca
Nasa-Satellietbeeld van Minorka
Nasa-Satellietbeeld van Minorka
Geografie
Ligging Spanje, Baleariese Eilande, Middellandse See
Koördinate 39°58′N 4°05′O / 39.967°N 4.083°O / 39.967; 4.083
Argipel Baleariese Eilande
Totale eilande 5
Hoofeilande Baleariese Eilande
Oppervlakte 695,7 vk. km
Hoogste punt El Toro 358 m
Administrasie
Vlag van Spanje Spanje
Outonome gewes Baleariese Eilande

Hoofstad Mahón
Grootste stad Mahón (29 321)

Demografie
Bevolking 94 383

Bevolkingsgroepe Spanjaarde, Katalane
Tweede grootste van die Baleariese Eilande

Minorka (Katalaans: Menorca [məˈnɔrkə]; Spaans: Menorca [meˈnorka]; vanaf Latyn: Insula Minor "kleiner eiland", later Minorica "die kleiner een", in vergelyking met Mallorca "die groter een") is 'n Spaanse eiland in die Middellandse See en is die tweede grootste eiland van die Baleariese Eilande. Dit is ongeveer 40 km noordoos van Majorka en het 'n oppervlakte van 695,7 km².


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search